
Aanwysings na die Tarentaal Teater
OORSAAK-/REXPAD, MODDERFONTEIN, RUSTENBURG
GPS koördinate: -25.783050, 27.303470
Van Pretoria: N4 snelweg na Rustenburg.
Laaste Tolhek is “Marikana-Plaza”. Neem die “KROONDAL / Buffelspoort” afrit. Draai LINKS by die T-aansluiting. Ry 500m tot by stopstraat. Kruis stopstraat en ry nog 2.2km tot by ‘Kroondal Trading Store’, Modderfontein, draai REGS, – (kyk uit vir ‘n bruin “Tarentaal” bord). Ry 5km tot by T-aansluiting. (Lang reguit pad met berg reg voor) Draai REGS (Rexpad). Ry 2.2 km, grys mure met rooi pilare aan Linkerkant – Tarentaal bord by hek (Berg se kant).
Van Johannesburgpad (R24 Magaliesburg – Rustenburg). Van Magaliesburg af, ry oor Olifantsnekdam, draai regs by die sirkel, Oorsaak pad. (net verby Boschfontein Supermark) Ry presies 2.5 km. Ry verby die Bietjieberg gasteplaas bord. Die Tarentaal teater is aan die regterkant (Berg se kant) Grys mure met rooi pilare.
Van Rustenburg – Johannesburgpad
Ry verby die Waterfall Mall (In Magaliesburg se rigting). Draai links by die 8ste sirkel Oorsaakpad) Net verby “Orange Grove” winkelsentrum. Ry presies 2.5 km. Ry verby die Bietjieberg gasteplaas bord. Die Tarentaal teater is aan die regterkant (Berg se kant) Grys mure met rooi pilare.
Veilig ry!

Stuur vir ons jou besonderhede
en ons plaas jou op ons databasis
Adres
OORSAAK-/REXPAD, MODDERFONTEIN, RUSTENBURG
Kontakte
te kan ontspan!
germishuysp1@gmail.com