
Ons help jou om jou drome waar te maak
Kontak
Pieter 083 865 9585
germishuysp1@gmail.com
vir 'n kwotasie
Intieme, rustige plaas atmosfeer
Hier by die Tarentaal Teater help ons jou om die ideale troue te beplan volgens jou begroting. In die rustige, intieme omgewing kan jy die spesiale troue wat jy wil hê 'n werklikheid maak.
