Vir die perfekte funksie

Hier teen die noordelike hang van die Magaliesberg in die Rustenburg omgewing is die “Tarentaal” sinoniem met die beste en geselligste funksies! Heerlike tradisionele eg Suid-Afrikaanse geregte word voorgesit. As jy dus opsoek is na ‘n venue met ou wêreldse sjarme en hartlikheid vir ‘n gesellige “plaastroue”, jaareindfunksie, verjaarsdag of sommer net ‘n lekker opskop, is die Tarentaal die plek!

UIT ONS PLAKBOEK

Kontak Anita 082 782 3019