Liezel Pieterse 31 Desember 2021

Liezel Pieterse 31 Desember 2021

Die BESTE manier om jou OUJAAR af te skop! Saam met Liezel Pieters... 

Haar persoonlikheid is aansteeklik, haar stem FENOMINAAL en sy kan lekker kuier!  

ALMAL is welkom...en daar is genoeg vermaak vir die kinders! 

Ons gaan mos 'n hond uit 'n bos BRAAI! Ons verskaf vure, pap, sous en slaai. Bring eie vleis of koop by ons 'n braaipakkie.

Waterglybaan en vermaak vir kinders! Kinders R100

GEEN eie drank. Kontantkroeg beskikbaar. 

Deure open 15h00, kuier tot laat.

vir Navrae kontak Pieter by 083 865 8585.

Vertonings Funksies

Vertonings Datum 31-12-2021 3:00 pm
Vertongings eindig op 01-01-2022 1:00 am
Kapasiteit 100
Geregistreerd 0
Beskikbare plek 100
Afsny datum 31-12-2021 10:00 am
Individuele Prys R170.00
Plek Tarentaal Teater Buitelug

Ligging kaart