Touch of Class 27 Oktober 2021

Touch of Class 27 Oktober 2021

Kom geniet 'n lekker kuier so op die klein Saterdag saam met die manne van Touch of Class! Hulle mag maar....

Webbesprekings eindig 15h00, 27 Oktober 2021.

Deure open 17h30, vertoning begin 19h30. 

Vir navrae kontak Pieter 083 865 9585 

Etes opsioneel. R95.

Hoender Pastei in 'n Skilferkorsdeeg

Pampoen

Sjefslaai met 'n Heuning-Mosterd en Basilikruid Vinaigrette

Tuisgebakte Brood

Kontantkroeg beskikbaar. Geen eie drank.

Vertonings Funksies

Vertonings Datum 27-10-2021 7:30 pm
Vertongings eindig op 27-10-2021 9:00 pm
Kapasiteit 100
Geregistreerd 39
Beskikbare plek 61
Afsny datum 27-10-2021 3:00 pm
Individuele Prys R150.00
Plek Tarentaal Teater