Tobi Jooste 5 Desember 2021

Tobi Jooste 5 Desember 2021

Tobi Jooste het geen bekendstelling nodig nie! Met 'n ongelooflike stem en borrelende persoonlikheid sing hierdie ou vd Karoo die land aan die brand! op 5 Desember kom bied hy 'n Kerssang program aan vir die HELE FAMILIE...so ietsie om jou in die " feesseisoen" te kry en voordat almal met vakansie weggaan.

Kaartjies beloop R150 pp en R75 per kind

'n Ete NA AFLOOP vd vertoning kan bespreek word @ R95 pp. 

GEEN eie drank. Kontantkroeg beskikbaar. 

Deure open 17h30, vertoning begin 19h30.

vir Navrae kontak Pieter by 083 865 8585.

Vertonings Funksies

Vertonings Datum 05-12-2021 7:30 pm
Vertongings eindig op 05-12-2021 9:00 pm
Kapasiteit 100
Geregistreerd 1
Beskikbare plek 99
Afsny datum 05-12-2021 5:00 pm
Individuele Prys R150.00
Plek Tarentaal Teater