Danie du Toit (Reenwolf) is terug op die pad, die keer met 'n vriend of twee. Hy bring die beste songs, stories en gedigte wat soos 'n storm van woorde en sterre deur die land gaan.
Die grootste songs van die laaste dekade, 'n paar nuwe stories en enkele gedigte uit sy digbundels. Danie se digbundels is van die top-verkopende bundels van alle tye!
Die datum is Woensdag, 22 Junie 2022
Deure open 17h30
Ete vanaf 18h00 - 19h00
Vertoning begin 19h30
KAARTJIES: R180
'n Ete kan voorafbespreek word @ R105 per persoon.
KONTANTKROEG / Geen eie drank
Navrae en Besprekings:
Pieter
083 865 9585