Corlea Botha 12 November 2021

Corlea Botha 12 November 2021

Na 'n UITVERKOOPTE vertoning is CORLEA terug vir NOG 'n vertoning.

Kom luister hoe een v ons land se TOP vroulike kunstenaars julle weg voer met haar musiek. Haar nuwe enkelsnit "HAAT" is ook onlangs uitgereik! Sy is een vd land se veelsydigste kunstenaars wat enige genre musiek kan en mag sing!

Jy mag nie die geleentheid mis nie!  

Deure open 17h30, vertoning begin 19h30.

Etes opsioneel. R95. 

SPYSKAART 

Romerige Beesvleis Stroganoff

Gegeurde Rys met Sprietuie en Songedroogte Tamaties

"Outydse" Pampoen 

Kontantkroeg beskikbaar.

Vir navrae kontak Pieter 083 865 9585 

 

Vertonings Funksies

Vertonings Datum 12-11-2021 7:30 pm
Vertongings eindig op 12-11-2021 9:00 pm
Kapasiteit 100
Geregistreerd 52
Beskikbare plek 48
Afsny datum 12-11-2021 3:00 pm
Individuele Prys R150.00
Plek Tarentaal Teater