Jannie Moolman & Blackie Swart

Jannie Moolman & Blackie Swart
24-05-2019 8:00 pm -10:00 pm
Tarentaal Teater
R150.00

Akoestiese vertoning - Brandewyn en Melktert

Bespreek hieronder vir Jannie en Blackie! Web besprekings sluit 17:00 

Skakel Natasha 0724422783 of Anita 082 782 3019

Sempre Musica Koor

Sempre Musica Koor
30-05-2019 8:00 pm -10:00 pm
Tarentaal Teater
R100.00

Bespreek hieronder vir Sempre Musica Koor!  Web besprekings sluit 17:00 

Skakel Natasha 0724422783 of Anita 082 782 3019

Bee Gees "Tribute"

Bee Gees
31-05-2019 8:00 pm -10:00 pm
Tarentaal Teater
R130.00

Aangebied deur die 1925 Band! 

Bespreek hieronder vir 1925 Band!  Web besprekings sluit 17:00

Skakel Natasha 0724422783 of Anita 082 782 3019

Beeskraal

Beeskraal
14-06-2019 8:00 pm -10:00 pm
Tarentaal Teater
R130.00

Bespreek hieronder vir Beeskraal! Web besprekings sluit 17:00

Skakel Natasha 072 442 2783 of Anita 082 782 3019

Vadersdag! Jannie du Toit en Susan Mouton

Vadersdag! Jannie du Toit en Susan Mouton
16-06-2019 1:30 pm -2:30 pm

Ons vier Vadersdag met 'n wonderlike ete en vertoning!

DIE PRYS SLUIT ETE IN! IGNOREER ETE OPSIES WANNEER JY BESPREEK!

THOSE WERE THE DAYS – met kitaar en tjello 

Twee virtuose kunstenaars op Suid-Afrikaanse musiekverhoë, Susan Mouton en Jannie du Toit, verf met die wonderlike klankkleure wat die kombinasie van tjello, kitaar en stem kan bied. Hulle bekoor met gunstelinge van Dylan tot by Doep, van die Beatles tot by Brel. Daarby kom enkele instrumentale werke vir tjello en kitaar waarin Susan se tjellospel skitter. 

Coffee Snobs

Coffee Snobs
21-06-2019 8:00 pm -10:00 pm
Tarentaal Teater
R130.00

Bespreek hieronder vir Coffee Snobs!

Web besprekings sluit 17:00 - Skakel Natasha 0724422783 of Anita 082 782 3019

Manie Jackson en DZL

Manie Jackson en DZL
05-07-2019 8:00 pm -10:00 pm
Tarentaal Teater
R150.00

Bespreek hieronder vir Manie Jackson en DZL!  Web besprekings sluit 17:00 

Skakel Natasha 072 442 2783 of Anita 082 782 3019

Jakkie Louw

Jakkie Louw
26-07-2019 8:00 pm -10:00 pm
Tarentaal Teater
R150.00

Bespreek hieronder vir Jakkie Louw! 

Web besprekings sluit 17:00 

Skakel Natasha 072 442 2783 of Anita 082 782 3019

Felias en Pokkel Poppekas

Felias en Pokkel Poppekas
27-07-2019 10:00 am -11:00 am
Tarentaal Teater
R60.00

Ignoreer asb. die ete opsie wanneer jy bespreek.

Snoepie vir kinders en teetuin vir ouers beskikbaar.

Bespreek hieronder vir Jakkie Louw se Poppekas!

Dinamiese dames! Ons vier vrouedag!

Dinamiese dames! Ons vier vrouedag!
09-08-2019 8:00 pm -10:00 pm
Tarentaal Teater
R150.00

Ons vier vrouedag met die Dinamiese Dames! Kom deel in musiek, pret en lekker lag!

Afrikaanse ligte musiek deur: Nadia Beukes, Edrien Erasmus, Marissa Drummons en Melissa Swart

Bespreek hieronder vir Dinamiese Dames! Web besprekings sluit 17:00 

Skakel Natasha 072 442 2783 of Anita 082 782 3019